Page 1 of 1

Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 2:21 am
by Medic3388
Hey manne, hoping some of you can give me some feedback on which of the two knives mentioned, you would prefer as an EDC knife? I am looking for a pocket knife with clip in the price range of up to R500. These two stand out but I am looking for a knife that can get SHARP and hold its edge rather well. Will be sharpening with a Lansky set at 20° per side. Any advice or opinions welcome.
Thank you

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 7:27 am
by Supacow
Spyderco Delica with VG10 blade

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 7:40 am
by Beretta
Victorinox better steel Buck made in china

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 7:48 am
by VdWalt
Supacow wrote:Spyderco Delica with VG10 blade
Ek soek ook een teen R500!! Waar kan ek kry?

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 7:51 am
by Pappabeer
Tussen daai twee Victorinox elke keer

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 7:54 am
by JTM
Wat dink hulle van die Kershaw OSO Sweet? Ook omtrent R500 met "reversible pocket clip"? Die mes bly by my spook.

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 9:16 am
by Capt. Yoda
JTM wrote:Wat dink hulle van die Kershaw OSO Sweet? Ook omtrent R500 met "reversible pocket clip"? Die mes bly by my spook.

Ek het Sondag een gekry.Bitter lekker messie

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 11:24 am
by JTM
Nice man. Soos ek sê vandat ek dit gesien het spook die mes by my en ek is glad nie 'n mes persoon nie.

Hopelik binnekort ook 'n "aan my, van my" geskenkie.

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 2:17 pm
by Medic3388
VdWalt, I saw the prices for Spyderco Delica 4. Eish hulle is maar mooi but def out of my budget. Although the Byrds are affordable. Too many options too little money lol.

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 8:39 pm
by henning
JTM wrote:Wat dink hulle van die Kershaw OSO Sweet? Ook omtrent R500 met "reversible pocket clip"? Die mes bly by my spook.
Ek het twee Kershaw messe en ek hou baie van hulle MAAR die lemme raak te gou stomp na my sin, en ek sny nie sommer enige gemors met my messe nie.

Groete
Henning

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Wed May 20, 2015 9:11 pm
by dehacked
henning wrote:
JTM wrote:Wat dink hulle van die Kershaw OSO Sweet? Ook omtrent R500 met "reversible pocket clip"? Die mes bly by my spook.
Ek het twee Kershaw messe en ek hou baie van hulle MAAR die lemme raak te gou stomp na my sin, en ek sny nie sommer enige gemors met my messe nie.

Groete
Henning
Selfde ondervinding hier. Mes hou darem al 'n paar jaar. Tog voel dit of hy na die laaste slyp sessie langer hou.

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Thu May 21, 2015 1:14 pm
by Dirkvh
Ek het vir jou 'n splinternuwe CRKT M16-10KZ vir R500 in Montague Gardens.

Dirk - 081 533 4708

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Thu May 21, 2015 6:49 pm
by Medic3388
Dankie Dirk maar ek hou nie van serrations nie en hy is n bietjie groot vir elke dag dra. Ek waarduur die offer ma.

Re: Buck Bantam vs Victorinox Sentinel?

Posted: Thu May 21, 2015 7:46 pm
by Dirkvh
Medic3388 wrote:Dankie Dirk maar ek hou nie van serrations nie en hy is n bietjie groot vir elke dag dra. Ek waarduur die offer ma.
Geen probleem. Het ook smooth blade een wat ek al gebruik het vir R400, sien foto onder.