Page 1 of 1

Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Fri May 22, 2015 2:05 pm
by Peter OMoore
CZ 200 S - R6800 - met "Peep Sight" en Voorste Visier vir Skole Teikenskiet applikasie.

My meisie kinders toe nooit by skool begin skiet nie. Ek het seker nie meer as 200 "pellets" deur die loop gevuur nie. Dit het 'n skroefie om die Joule (energie) te verander tussen 16 Joule en 10 Joule.

Ook geskik vir teleskoop montering en knaldemper.

Aluminium Skuba Tenk - R1800 - Standaar Groote (18of20liter?) 2x gevul
Met "attachments" om die PCP sillinder te vul.

Sal die naweek fotos neem en volgende week "post".

Posgeld en "shipping" vir die koper se rekening.
IMG-20150524-WA0035 (2).jpg

Re: Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Fri May 22, 2015 2:26 pm
by gs23139
Is die Alu tenk 200 of 300 bar?

Re: Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Tue May 26, 2015 8:37 am
by Peter OMoore
Hi Almal

Enige terugvoering op die advertensie sal waardeer word dankie.

Re: Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Tue May 26, 2015 2:05 pm
by Beretta
Piet hoe gaan ek die tank hier in jhb kry as ek hom koop is hy nog nuut en 300 bar
Beretta

Re: Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Thu May 28, 2015 8:01 pm
by Piet Breedt
Geen Allu tanks is 300 bar nie. Ek kan ook aan die lengte van die gedeelte met skroefdraad sien dit is n 200 bar silinder. Die 300bar silinders het n baie langer deel met skroefdraad.

Vir die on ingeligdes. Alle 230 bar silinders is gemerk test to 340 bar, maar hulle vul net tot 230 bar. 300 bar Silinders se toets is tot oor die 400 bar en hul vul is tot 300 bar

Re: Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Tue Jan 03, 2017 8:49 pm
by tomgouws
Hi

Is hierdie geweer toe verkoop?

Re: Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Sun Jan 15, 2017 11:06 am
by Joubert778
Is de geweertjie nog beskikbaar ?

Re: Te Koop - CZ 200 S (cal. .177) & Skuba Tenk

Posted: Sun Jan 15, 2017 8:33 pm
by Hennie Oelofse
Baie lekker PCP.