Musgrave VZ-24 Aksie
Posted: Fri May 29, 2015 8:30 pm
Naand almal,
Miskien 'n dom vraag, maar dalk kan iemand help.
Ek het n Musgrave Varminter in 7x57 kaliber. Die selfde geweer is in 270 beskikbaar met die selfde vz-24 aksie.
Aangesien die SAAMI drukvlakke in 270 kaliber aansienlik hoer is as in die 7x57, wat is nou die veilige drukvlak wat ek kan gebruik as ek Quickload ladings bereken?
As ek binne die 270 druk bly en geen druk tekens op my doppe sien nie, is ek dan nog veilig?