Page 1 of 2
Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 1:55 pm
by pieter du plessis
Ek is opsoek na visse om in ons dam te gooi
Dit moet lekker sizes berreik en iets vir die rooster ook wees..
N lekker hengelvis ...
Ons het 2 groot damme wat roep na vis!
Help met spesies asb
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 1:58 pm
by Geno
Vanaf hulle Facebook blad:
Fisheries Hartbeespoort
May 26 at 8:23am ·
.
We have a HUGE special for two weeks. Purchase ANY tilapia species from us 4 cm to 10 cm. 1000 for only R3000. Offer ends 9 June 2015. Contact 012 259 3904 to place your order.
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 1:59 pm
by pieter du plessis
Baie dankie..
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 1:59 pm
by pieter du plessis
Dink jy tilapia is die antwoord?
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:00 pm
by BeesBreet
Daai is flippen goeie prys... ek het nog net forel by my al "gestock" maar daai lyk glad nie duur nie...
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:01 pm
by Geno
Ek sou kurper (tilapia) vestig vir ten minste 'n jaar in die damme, en daarna swartbaars insit.
Sodoende het jy winter en somer 'n lekker hengelvis.
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:06 pm
by pieter du plessis
Daars hy!
Hulle het nie die spesies waarna ek gekyk het nie maar watter kurper stel julle manne voor..
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:06 pm
by pieter du plessis
Ek het gekyk na die nyl tilapia maar jy kan ook die bloukurper vat!
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:07 pm
by G-force
Daai manne by die fisheries sal jou goeie raad kan gee as jy hulle bel en jou behoeftes ensv kan deur gee.
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:08 pm
by Geno
Jy moet sommer paar spesies vestig.
Vleikurper, dwergkurper, kanariekurper en blou kurper. Nyl kurpers is ook awesome. Hulle word bitter groot
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:11 pm
by pieter du plessis
Dis die ding !
Ek like die size..
Maar baie dankie..
Dis n duur speletjie!
Hoeveel vingerlinge koop ou nou op n slag van n spesie?
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:13 pm
by Geno
Bel die visserye en gesels met Casper. Hy sal al die regte info vir jou gee.
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:13 pm
by pieter du plessis
Carper..
Maak so!
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:13 pm
by Carl
pieter du plessis wrote:Dink jy tilapia is die antwoord?
Pieter
Dit sal afhang van watter area? Watter tipe damme. En watter wetgewing van toepassing is. Jy kan die vis manne by Cape Nature kontak-Dean Impson. Jy gaan nie reg kom om die Harties Kurpers tot by julle te kry nie.
Ek sou voorstel jy kyk na Geelvis (Clanwilliam Witvis of Saagvin) of dan Kaapse kurper. Baars gaan 'n probleem wees ek dink nie jy gaan wettiglik hulle kan ingooi nie. Selfde vir forel.
Wat ek wel al gehoor het is dat die Natuurbewaring sloer om toestemming te gee. Dan is dit oueinde boer maak 'n plan. Dalk is die manne nou meer opgejack.
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:20 pm
by pieter du plessis
Dankie man..
Sal bietjie ondersoek instel
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:28 pm
by Boesman10
Ek het vir jou 'n paar groot (70cm+) gekleurde Karpe. Daar is mannetjies en wyfies. As jy hulle in jou dam sit gaan hulle begin broei dan gaan die kleintjies jou niks kos nie.
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:30 pm
by Carl
Onthou net karpe is bodem eeters. 'n Mooi skoon dam gaan vinnig troebel word as hulle heeldag vroetel in die modder.
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 2:41 pm
by henried
Carl wrote:pieter du plessis wrote:Dink jy tilapia is die antwoord?
Ek sou voorstel jy kyk na Geelvis (Clanwilliam Witvis of Saagvin) of dan Kaapse kurper. Baars gaan 'n probleem wees ek dink nie jy gaan wettiglik hulle kan ingooi nie. Selfde vir forel.
.
Ons het altyd daar naby Pieketberg in 'n boer se damme gaan Witvis vang, hulle het mooi geteel.
Dean Impson het dit altyd gereël, weet hulle "Dean" het die damme gestock, en as hulle mooi teel het hulle kom vang en weer in die rivier gesit.
Weetnie of hulle dit nog doen die...
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 5:48 pm
by pieter du plessis
Ja nee Karp is gemors.. "My pa soek nie dit nie"
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 5:54 pm
by pieter du plessis
Wat doen Baber's aan n dam?? Maak hy vuil of nie rerig nie?
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 6:06 pm
by Carl
Streng gesproke is babers onwettig in die Suid Kaap. Hulle kom nie natuurlik daar voor nie. Hulle is roof visse en sal ander se getalle af hou.
Nee hulle maak nie self die water vuil nie, maar met paartyd klits hulle nogal dinge op

Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 6:09 pm
by pieter du plessis
Die voels verspry diengoed se eiers man..
Die hele omgewing se damme het van hulle..
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 6:12 pm
by pieter du plessis
Wat dink julle van n nembwe?
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 6:29 pm
by Blouwdraad2
My maat ek dink nie jy gaan hul hier kry nie!
Re: Tilapia ?
Posted: Mon Jun 01, 2015 6:47 pm
by pieter du plessis
My een pel het vir my n contact vir hulle!
Hoe is hulle in n dam?