Fox Pro FX3 Remote gesoek!
Posted: Tue Jun 02, 2015 9:30 pm
Dag sĂȘ Manne
Ek vra hier namens oom Jacques Botha (het sy username en password vergeet)
of iemand nie dalk weet van n FX3 remote wat iewers rond le nie of waar hy een kan koop nie. Julle kan of hier post en ek sal dit so aan hom deur gee of julle kan hom self kontak op 0Agt3Drie084Vier52.
Groete
Arno
Ek vra hier namens oom Jacques Botha (het sy username en password vergeet)
Groete
Arno