Page 1 of 1

2015 - Isle of Man, Road warriors

Posted: Fri Jun 12, 2015 12:25 pm
by FCLoretz
Die ouens het GROOTTT cahunas, en verstaan hoe werk 'n yster perd



Re: 2015 - Isle of Man, Road warriors

Posted: Fri Jun 12, 2015 2:03 pm
by Swede
Het baie respek vir daai manne, dus 'n belewenus om dit te kyk, die vlakke van konsentrasie wat nodig is, is "mind boggling"

Re: 2015 - Isle of Man, Road warriors

Posted: Fri Jun 12, 2015 2:29 pm
by Smitstertjies
Die groen throttle liggie is die heeltyd vol, en die rooi briek liggie kom amper nooit aan nie. :):

Ek ry eerder n buffel bloots voor ek op een van daai ysterperde klim.

Re: 2015 - Isle of Man, Road warriors

Posted: Fri Jun 12, 2015 9:42 pm
by henning
Ek bly verstom dat die manne bereid is om op so n gevaarlike baan so te jaag.

Groete
Henning

Re: 2015 - Isle of Man, Road warriors

Posted: Mon Jun 15, 2015 10:18 am
by FCLoretz
En dit is wat gebeur as jy dit verkeerd kry in die IOM race.



Re: 2015 - Isle of Man, Road warriors

Posted: Mon Jun 15, 2015 1:10 pm
by Citfield
Eina.