Page 1 of 1

Eks opsoek na ń 243

Posted: Sat Jun 13, 2015 1:19 pm
by djdppolo
More manne!!

Eks opsoek na n 243, enige goeie maak en goeie kondisie!
Verkieslik met scope en silencer.

Ek het al meeste van die websites en facebook pages uitgekyk.

Dankie