Page 1 of 1

30-06 QLoad data

Posted: Wed Jun 17, 2015 6:56 pm
by KD Truter - MalHaas
Middag menere

Kan julle my asb help met laai dat vir my swaer se 30-06

Hy wil nou oor gaan na die 180gr Interlocks

Data:

Kaliber: 30-06 Springfield (Zastava)
Koeël: Hornady Interlock BTSP
Koeël gewig: 180gr
Kruit: S365 lot 80
Maak dop: Hornady
H2O: 72.53gr
Slagdop: Winchester Large Rifle
Tpl: 82mm
Magesyn kas: 85mm

Ons het nog niks gelaai en geskiet met dit nie so kan nie n spoed vir julle gee op ladings nie.

Dankie by voorbaat

KD

Re: 30-06 QLoad data

Posted: Wed Jun 17, 2015 8:21 pm
by tripodmvr
Laai 3 patrone met 47gr en skiet oor die chrony. Ons kan dan verder met QL spook.

Re: 30-06 QLoad data

Posted: Wed Jun 17, 2015 8:27 pm
by KD Truter - MalHaas
Dankie Tripod