Honda NC750X
Posted: Thu Jun 18, 2015 8:21 am
Hi manne,
ek stel belang in n Honda NC750X en wil bietjie hoor wat jul opinie is oor hierdie fiets.
Die sitplek is laag (ek is maar kort), dit is n kombinasie van pad/adventure/tourer en die petrolverbruik lyk baie ekonomies.
Ek wil dit gebruik vir daaglikse "commuting" en die "af-en-toe" sondag trippie nie te ver van die huis af nie.
Van die wat al een gery het, hoe vind jul die sitposisie, die balans van die fiets asook die almene rygenot van die fiets?
Groete
Jacques