Page 1 of 1
Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 11:51 am
by Carl

ek het gister een gesien met Kamera lense. My enigste vraag wie sit 'n "boardroom" tafel in sy geweer kluis?
Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 12:03 pm
by Chris Swart
Carl wrote:
ek het gister een gesien met Kamera lense. My enigste vraag wie sit 'n "boardroom" tafel in sy geweer kluis?
'n Man wat GROOT 11-1-11 by 'n vergadering verwag
Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 12:53 pm
by Kingy
Ek ken nie die ou nie, maar ek sal graag hom wil ontmoet! Al moet ek nou by die boardroom tafel sit en drink.
Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 1:26 pm
by Hein M.
Carl wrote:
ek het gister een gesien met Kamera lense. My enigste vraag wie sit 'n "boardroom" tafel in sy geweer kluis?
As jy 'n vergadering met geweermanne daar hou gaan niemand oogkontak maak nie

Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 1:56 pm
by joe rocket
As ek eendag vermoed my dogter se kerel my gaan vra om met haar te trou sal ek vir hom sê: Let's go to the boardroom."

Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 1:59 pm
by Chris Swart
joe rocket wrote:As ek eendag vermoed my dogter se kerel my gaan vra om met haar te trou sal ek vir hom sê: Let's go to the boardroom."

Not de moer.
Netnou kry hy idees van gewere erf nog voor hy familie is
Hy sal wel daar gaan draai voor die eerste date.
Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 2:06 pm
by joe rocket
Skerp Chris LMGA!
Re: Unconventional...
Posted: Fri Jun 19, 2015 3:33 pm
by musgrave270
Hoop maar net almal in daai boardroom stem saam, anders speel hul dalk Cowboys en Crooks