Page 1 of 1
PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 8:57 am
by PJB
Goeie more almal.
Is daar iemand wat vir my opkomende datums kan gee van skiet dae van PMP?
Groete
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 9:40 am
by tripodmvr
Gaan kyk op hul webtuiste. Goegel is jou vriend!!!!!
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 10:14 am
by PJB
Haha
Ek kry regtig niks! Google het my al gegoole.
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 10:25 am
by tripodmvr
Het self nou gaan loer. Die beste sal wees om te bel en vir JC te vra. Hy sal die inligting kan gee.
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 10:35 am
by PJB
100% baie dankie ek waardeer.
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 10:39 am
by Ashley
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 10:44 am
by PJB
Ek maak so.
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 11:28 am
by PJB
Almal is Saterdae.
1 August Nelspruit
29 Aug Ellisras
12 Sep Nottingham
Hoop dit help.
Groete
Pieter
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 11:34 am
by Ashley
Dankie vir jou moeite!
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
by PJB
Groot plesier.
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Thu Jun 25, 2015 7:45 am
by Jakes
Re: PMP skiet dae? DATUMS
Posted: Thu Jun 25, 2015 7:49 am
by PJB
Weereens baie dankie Jakes