Page 1 of 1

sierra

Posted: Tue Jun 23, 2015 10:42 pm
by reggie
Hi

Ken of het iemand al te doen gekry met Sierra se Infinity 7 ballistic sagteware?

Ek wil graag so iets vir my kry en is dit dalk hier by ons beskikbaar?

Re: sierra

Posted: Wed Jun 24, 2015 6:10 am
by tripodmvr
Gaan Google "Ballistic Software" en kies vir jou 'n program om verniet te gebruik. Strelok+ is gewild op die slimfone. Ek sou nie sommer geld spandeer om iets aan te skaf nie. Selfs my ou Blackberry het 'n verniet app waar ek berekeninge kan doen. QL het Quick Target wat aangehak is.

Re: sierra

Posted: Wed Jun 24, 2015 1:31 pm
by Reloader270
Hoekom wil jy dit koop as jy alles online kan doen:

http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jbmtraj-5.1.cgi