Page 1 of 1

Maklike tyd?

Posted: Wed Jul 01, 2015 6:15 pm
by Henrie_270
Ek vra maar net vir die interresantheid.
Wanneer in die jaar kan julle agterkom dat die jakke meer aggressief raak en julle agterkom "Maklike tyd" het aangebreek.
Wanneer sal julle dan julle sequences daarvolgens aanpas?

Ons seisoen swaai meestal die 10 de Julie maar kan agterkom hulle raak bietjie makliker om in te kom.

Mooiloop

Re: Maklike tyd?

Posted: Mon Aug 03, 2015 12:12 pm
by iceman1982
Wag ook om te hoor.

Re: Maklike tyd?

Posted: Mon Aug 03, 2015 12:32 pm
by Geno
'n Week na volmaan in Julie, dus rondom die 10de.

Hier het hy gedraai, en dinge raak nou lekker!

Re: Maklike tyd?

Posted: Mon Aug 03, 2015 12:43 pm
by iceman1982
Geno,
Geen kans dat jy n draai kan kom maak in die Oos Kaap nie? :) Het vir Tafjak n boodskap gestuur om te kom help met die Jakkalse maar het nog nie van hom af gehoor nie. Miskien is hy in die veld?
Ek wil nie rondkrap nou nie, as iemand hier gaan kom roep nie, maar wat werk nou hierdie tyd van die jaar? Ek soek net manne wat hulself al hier op die forum bewys het om te kom roep.

Mooiloop,

Re: Maklike tyd?

Posted: Mon Aug 03, 2015 12:54 pm
by Geno
Marius,
Daar is jagters wie die Ooskaap en sy jakkalse ken. Ek stel voor jy kontak hul eerder.
Ek PM hulle details.

Die brandstofrekening wat ek julle gaan skryf gaan sommer gougou R7500.00 raak, dan moet nagfooie en jakkalsgeld by kom, so dis genuine nie vir julle moeite werd as ons af ry nie.

Groete
Eugene

Re: Maklike tyd?

Posted: Mon Aug 03, 2015 1:11 pm
by cassie_calvinia
hier verander hy van augustus af. 3de week is ons oor die hond se stert

Re: Maklike tyd?

Posted: Mon Aug 03, 2015 4:47 pm
by Wayne
Marius, there is a course in Cathcart on the 17th Sept, Hein is coming to do it, make a plan and attend that one.

Re: Maklike tyd?

Posted: Mon Aug 03, 2015 5:00 pm
by iceman1982
I've already attended Hein's courses. As a full time PH, I just get out of the loop of what works when. So, while hunting, I need to find time to sort out the Jackal as well, and don't always have the time to get onto Jaracal.

Re: Maklike tyd?

Posted: Sat Aug 08, 2015 7:31 am
by djdppolo
More
Wil net graag weet, wat is julle nagfooi en jakkalsgeld?
Dankie
Jean

Re: Maklike tyd?

Posted: Sat Aug 08, 2015 9:22 am
by cassie_calvinia
hier is die jakkalse nog taai. werk hard om een te kry.
ek vra R700/jakkals, en 3.5/km

Re: Maklike tyd?

Posted: Sat Aug 08, 2015 8:43 pm
by djdppolo
Dankie

Re: Maklike tyd?

Posted: Sat Aug 08, 2015 8:56 pm
by Henrie_270
Raak nou lekker hier. Tafjak 1 of Jakhuil en hulle kom klim op. Dragtige tewe word nou lekker gekap. Iemand gesĂȘ dit begin makliker raak na die eerste volmaan na die 15de Julie en op die ou end het dit hier by ons ook na die laaste volmaan begin "makliker" raak.

Mooiloop.