Page 1 of 1

143gr Fmj punte vir 308

Posted: Thu Jul 02, 2015 10:05 pm
by Dant
Naand kêrels,

Ek het 'n klompie ou r1 punte wat ek graag wil laai maar kry nie data op die somchem tabelle vir 143gr nie. Kan iemand help met min/max ens? Laat weet ook asb van julle ervarings as julle al hierdie punte gelaai het?

Dankie

Re: 143gr Fmj punte vir 308

Posted: Thu Jul 02, 2015 10:42 pm
by tripodmvr
Gebruik die vir 150gr en jy sal veilig wees.

Re: 143gr Fmj punte vir 308

Posted: Sun Jul 05, 2015 3:49 pm
by WILDCARD
As jy ontslae wil raak ban die 143gr punte laat weet my asb