Deli wildswors
Posted: Mon Jul 06, 2015 12:36 pm
Middag
Ek wil weet of iemand al Deli spices se KUDU/Venison wors speserye gebruik het en wat julle daarvan dink.
Groete
Jaco