Page 1 of 1
Tewe al dragtig
Posted: Mon Jul 06, 2015 2:53 pm
by NicoSmit
Het iemand al tewe gekry wat dragtig is ?
Re: Tewe al dragtig
Posted: Fri Jul 10, 2015 8:10 am
by Chrisjan
Hi Nico.
Dit is nou nog in die begin stadium by ons. Maar ons het kleintjies al laat winter gehoor. Die beste is om te skiet en oop te sny vir fetusse.
Ek sal jou fotos stuur van hoe hulle lyk en waarvoor om te kyk.
Groete
Re: Tewe al dragtig
Posted: Fri Jul 10, 2015 10:04 am
by Henry 7
2 weke terug dragtige 1 gesien-res is al by Avbob.
2 reuns nog dan is hulle klaar!
Re: Tewe al dragtig
Posted: Mon Jul 20, 2015 6:40 am
by Wayne
There was a jackal shot in our area on Friday, I did not see it, but they say that it was suckling. So, it seems as if the next generation is here.