Jason Badenhorst in helikopter ongeluk
Posted: Mon Jul 06, 2015 3:42 pm
Manne ek hoor die nwk Jason het lelik seergekry. Het iemand dalk vir ons details em hoe sy toestand is huidiglik.
Ons dink aan hom in ons gebede
Ons dink aan hom in ons gebede