Page 1 of 1
Vrystaat Jag
Posted: Tue Jul 07, 2015 1:41 pm
by bokbal
Ek het nog n paar Swart en Blou wildebeeste en Rooihartbeeste.Stuur n mail na
louwshunting@gmail.com vir n pryslys en oop datums.
Re: Vrystaat Jag
Posted: Tue Jul 07, 2015 1:44 pm
by RUPERT
Hi Bokbal jou ge Pm
Re: Vrystaat Jag
Posted: Tue Jul 07, 2015 3:10 pm
by FCLoretz
Plaas dit sommer hier, dan kan almal dit sien en jou daarna kontak as hulle belangstel
Re: Vrystaat Jag
Posted: Tue Jul 07, 2015 3:15 pm
by RUPERT
Bokbal waar is jy gelee in die states
Re: Vrystaat Jag
Posted: Wed Jul 29, 2015 1:51 pm
by FransP1
[Bokbal waar is jy gelee in die states
hi Rupert ,enige terugvoering al gekry van bokbal??
Re: Vrystaat Jag
Posted: Wed Jul 29, 2015 2:43 pm
by RUPERT
Hi Julle! yup hy het my sy pryslys gestuur en hy is op Theunissen
Re: Vrystaat Jag
Posted: Wed Jul 29, 2015 5:42 pm
by JohannC
My ouers is bly tussen Virginia en Welkom...
Bokbal, boek vir my 'n dag. Stuur sommer my jou pryslys
Groete
Johann
Re: Vrystaat Jag
Posted: Wed Jul 29, 2015 8:11 pm
by douw
Pryse asb
Re: Vrystaat Jag
Posted: Wed Jul 29, 2015 10:25 pm
by Roger
Nog wild beskikbaar?