Page 1 of 1
Rooikat
Posted: Tue Jul 07, 2015 7:27 pm
by Philip Crous
Ek wil net weet of van julle op die forum al dieselfde ondervind het. Dit is die tweede keer wat ek n Rooikat skiet op die rand van die land, die land is nie geploeg nie dit le braak. Nou wil ek net weet, is hulle huiwerig om op die oop land op te kom. Ek kan roep wat ek wil hy bly sit.
Re: Rooikat
Posted: Tue Jul 07, 2015 7:37 pm
by Jackalsniper
Klink vir my of hy jou gesien het en jou toe maar net verder dopgehou het inplaas van verder inkom. het al dieselfde gesien dat n kat in n hawer land gaan sit en nie in die oopte wil inkom nie,maar dis omdat hy my gesien het.
Re: Rooikat
Posted: Tue Jul 07, 2015 7:50 pm
by Philip Crous
Dit kan seker wees, ek het maar net gewonder. Gewoontlik in die veld kom hulle bietjie nader.Dankie
Re: Rooikat
Posted: Wed Jul 08, 2015 6:30 pm
by Jakkie 321
Phlilip jy kan jou kos klanke verander totdat daar een is wat hom laat inkom. Moet ook nie die klank hard speel nie.
Groette
Re: Rooikat
Posted: Fri Jul 10, 2015 8:10 pm
by pieter h
Philip ek het so n week terug n kat wat lam net dood gebyt het geskiet .Net 15min geroep toe kom sy vinnig in op kort bossieveld in helder maanlig met springhaas roep.Op 70m geskiet.
Re: Rooikat
Posted: Sat Jul 11, 2015 3:19 am
by Philip Crous
Dankie julle vir die raad ek sal volgende keer dit probeer.