Page 1 of 1
Meopta raad asb.
Posted: Wed Jul 08, 2015 7:23 pm
by Henry 7
PĂȘl van my is naby Humansdorp op vakansie en wil 'n Meopta by daai geweerwinkel aanskaf in 3x12x56.Blykbaar is daar 3 modelle met daai vergroting--kan julle help met waste model die beste sal werk (reticle,illuminated ens.) ek dra ongelukkig geen kennis van Meopta nie.Gaan maar meer vir jakke in nag wees en so nou en dan 'n trekbok.
Henry
Re: Meopta raad asb.
Posted: Wed Jul 08, 2015 7:25 pm
by Jackalsniper
Dis wat ek ook graag wou weet, ffp of sfp?, ek luister saam...
Ek dink die IR sal nogal smart wees ,maar dis nie regtig nodig ni... ons kyk maar
Re: Meopta raad asb.
Posted: Wed Jul 08, 2015 7:32 pm
by Karooklong
Ek het 2 weke terug die SFP met die 4 reticle gekoop en het verlede Maandag sy rekening geopen met 'n Reun en 7 Springbokke.
Dit werk vir my baie goed en baie manne wat deur hom gekyk het is baie beindruk. Kristal helder.
Hy sal nie 'n fout maak nie!
Ander reticles sal ook werk maar die 4 is eenvoudig en baie effektief in die nag.
Re: Meopta raad asb.
Posted: Thu Jul 09, 2015 5:05 am
by Geno
Meopta Meostar R1 3-12x56 4B Riflescope 468570
Re: Meopta raad asb.
Posted: Thu Jul 09, 2015 5:54 am
by Henry 7
Dankie vir julle terugvoer-sal hom laat weet.
Henry
Re: Meopta raad asb.
Posted: Thu Jul 09, 2015 6:08 am
by ArnoRoux
Wat prys daai Meopta Scope?
Re: Meopta raad asb.
Posted: Sun Jul 26, 2015 7:24 pm
by Jackalsniper
So se n bietjie hoekom wil mens first focal plane he inplaas van second focal plane?, wat is die vergelyking tussen die twee vir nagskiet?
Re: Meopta raad asb.
Posted: Sun Jul 26, 2015 7:30 pm
by Jackalsniper
Hoe sal n mens n jakkals kan range met die kruishaar?