K98 308
Posted: Thu Jul 09, 2015 1:35 pm
Middag almal.
Ek hoop ek plaas hierdie op die regte plek.
Kan iemand my dalk sê waarvoor gaan bogenoemde tans. Ek kan een by n vriend koop en hy skiet nog baie mooi maar ek weet hy is redelik oud en het nog sy oorspronklike "step down" loop op, so sy loop moet dalk binnekort vervang word en die kolf self is ook baie lelik. Ek is nie seker oor die jaar van vervaardiging nie maar sal hopelik later vandag meer weet oor die geweer dalk n reeks nommer ook hê.
Ek kan dit kry teen n baie mooi prys, so wil net hoor of dit die moeite werd is? In my oë is enige geweer teen n goeie prys n belegging.
Hoor graag wat jul dink.
Groete