Page 1 of 1

Jaggeleentheid gesoek

Posted: Thu Jul 09, 2015 8:49 pm
by Elandbul
Hi daar

Ek is opsoek na 'n jaggeleentheid vir 'n groot elandbul en billike pryse vir koedoes. (Bulle of koeie)

Kontak my gerus op desafourie@gmail.com of 0839525838.


Dankie

Des Fourie

Re: Jaggeleentheid gesoek

Posted: Thu Jul 09, 2015 9:01 pm
by Frikkie Coetzee
Des. Welkom hier. Gaan stel jouself so bietjie voor en deel met ons in gesprek. Die mense hier gaan jou nie sommer help as jy net hier is om jagplek te soek nie.

Re: Jaggeleentheid gesoek

Posted: Thu Jul 09, 2015 9:56 pm
by Ashley
+1 Gromit