Page 1 of 1

Visvang plek so binne 150km van pretoria!!!

Posted: Tue Jul 21, 2015 2:32 pm
by martinf
Hi Almal

Ons is so 12 pelle wat elke jaar weg kom en bietjie gaan visvang en soek 'n plekke weer vir die jaar begin desember.

Sal eintlik perfek wees as dit 'n privaat dam is met kampeer of normale akkomdasie.

As iemand dalk van n lekker plek weet sal ek dit waardeer.

Re: Visvang plek so binne 150km van pretoria!!!

Posted: Tue Jul 21, 2015 2:37 pm
by Geno

Re: Visvang plek so binne 150km van pretoria!!!

Posted: Tue Jul 21, 2015 2:56 pm
by Lourens Potgieter
http://www.vosritefishing.co.za/contact.html

Jy sal nie spyt wees nie. Baie goeie hengel, waar Louwtjie Louwies baie van sy programme deesdae maak....