1stw kees
Posted: Fri Jul 24, 2015 6:47 pm
Hi julle
Ek het die afgelope jag in die karoo kans gekry om my 1ste Bob te skiet. Hy het nie geweet wat hom tref nie, net daar omgedop. Die rangefinder het die wal waarop hy gesit het as 402 jaarts gemeet. Mens kry nogal 'n kick daaruit om iets op daai afstand met die 1ste skoot morsdood te skiet met 'n ligte stapjag geweer. Dis 'n 7-08 wat 120gr Nosler BT geskiet het. Mens kan die bakkie sien op die foto, effe links van Kees aan die voet van die kop.