Probleemmet "glare" in my scope
Posted: Sun Jul 26, 2015 12:38 pm
More, en hartseer vir ons bok ondersteuners.
Ouens ek sit met n problem as ek sit en jakkalse roep in die nag. Sodra dit begin dou kry ek n glare in my teleskoop, en dit is nie dat my teleskoop wasem optel nie. Ek het n vermoede dat my knaldemper se agterkant natterig dou, en die lig dan daarop skyn. Ek vermoed dit veroorsaak die "glare" en dan kan ek omtrent nie deur my scope sien nie.
Ek het so gedink:
Ek het n buis op een van Ian se posts gesien vooraan die lig. Amper soos n "sunshade" op n teleskoop.
Ek vermoed dat dit die lig meer laat konsentreer op n bepaalde punt en nie so erg versprei nie.
Is ek reg, sal dit help, of is daar n ander plan. Het al 2 jakkalse gemis as gevolg hiervan en was baie bef-k.
Hoor graag van die ouens wat weet.