Page 1 of 1

Rooikat - Wanneer sou die kleintjie gebore word

Posted: Sun Aug 02, 2015 8:48 pm
by theedge
Het vanmiddag - of sal ek se vroegaand dit was so by 18:30 toe ek die kat gewaar en haar laat val het - onmiddelik gesien sy is swaar dragtig. Het toe oopgemaak en twee kleintjies gevind hulle is nogal groot - sy nog nie tekens gewys van geboorte gee nie - my vraag min of meer hoelank sou sy nog gerda het.