Krugersdrift dam
Posted: Mon Aug 10, 2015 4:39 pm
Middag vriende
Weet enige iemand dalk wanneer gaan Krugersdrift dam naby Bloemfontein weer oopgestel gaan word vir die publiek vir visvang? Daar was gerugte dat dit 1 Augustus 2015 sou wees, maar soos ek verstaan het dit nog nie gebeur nie