Page 1 of 1
n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:35 am
by James Wilson
Is daar n app beskikbaar wat aandui wat die stand van die maan is en hoe laat die maan opkom/ondergaan? Ek het twee weervoorspelling app's, maar dit noem bloot hoe laat die son opkom en sak
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:48 am
by ruaanb
Ek sien 'n paar op Playstore vir Android en op iStore vir iPhone ook. Search net vir moon phase in die betrokke apps.
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:52 am
by Cobus(Cobb)
James Wilson wrote:Is daar n app beskikbaar wat aandui wat die stand van die maan is en hoe laat die maan opkom/ondergaan? Ek het twee weervoorspelling app's, maar dit noem bloot hoe laat die son opkom en sak
Jy hom nie op jou GPS nie??
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:57 am
by Deon R
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:58 am
by ruaanb
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:01 am
by Geno
Ek gebruik
www.moonphasepro.com se app op my Android foon.
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:05 am
by James Wilson
Ek moes waarskeinlik genoem het dat ek van Iphone gebruik maak. Sal kyk hoeveel van die android apps is ook by appstore beskikbaar.
Kobus my gps is nie altyd by my nie
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:24 pm
by theedge
Dankie vir die inligting
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Fri Aug 14, 2015 11:52 am
by James Wilson
Ter info, ek het die Moon Phase + app gekoop. Wys tye van maan opkom en sak asook fase van die maan
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Fri Aug 14, 2015 12:49 pm
by andre007
Ek gebruik ''Phases of the moon". Verniet op fone wat Android gebruik. Wys ook die maan se fase, opkom en saktyd
Re: n App vir die stand van die maan?
Posted: Fri Aug 14, 2015 3:43 pm
by cassie_calvinia
moet se my ou garmin mis hom nie met meer as 5-10 min nie