Page 1 of 1

Isuzu tralies

Posted: Thu Aug 13, 2015 8:29 pm
by Wolram
Naand manne. Ek het Mr Bullbar tralies vir Isuzu 2007 model lwb. Silver powdercoated en in baie goeie toestand. Wil nie so lekker pas op Hilux nie R4500