Fortuner Nudge Bar
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:37 pm
Dagse menere.
Weet iemand dalk waar ek n nudge bar (verkieslik wrap around) vir n 2010 fortuner kan kry asb? Hoef ook nie nuut te wees nie.
Baie dankie. Waardeer.
Met n vleisie...