Foxpro Spitfire "parte"
Posted: Fri Aug 14, 2015 8:54 am
Goeie More almal.
Hoop ek plaas op die regte plek.
Die ding is ek het my Foxpro se remote verloor so sit net met die roeper....
As enige iemand dalk n remote het om te verkoop asb latweet my,of as jy n remote het maar jou roeper is weg kan jy my n aanbod maak op my roeper.
Lekker dag
Groete KH