Page 1 of 1

Taksidermie-Namibie

Posted: Tue May 24, 2011 12:02 pm
by D4D
Goeie dag almal

Weet iemand nie van Taksidermie in die suide van Namibie nie?

Dankie

Re: Taksidermie-Namibie

Posted: Wed May 25, 2011 1:13 am
by Francois Marais
D4D

Trophy Legends, Mariental.......

http://www.trophylegends.com/

Mooi loop
Francois

Re: Taksidermie-Namibie

Posted: Wed May 25, 2011 8:01 am
by StuartM
Hi D4D
I Hunted in Koes Aroab region at JJ Oosthuysen, his son has a taxidermy service. you can try him at 00264-63-281214.
hope this helps.

Re: Taksidermie-Namibie

Posted: Wed May 25, 2011 10:49 am
by raychell
Francois
Daai mense is duur of het hulle 'n pryslys vir lokale jagters daai lys van hulle is in US$ nie in NAM$ nie
Raynie

Re: Taksidermie-Namibie

Posted: Wed May 25, 2011 6:10 pm
by Francois Marais
Raynie

Reken die man behoort seker beter pryse te he vir die locals, het maar net van hom geweet, die naam ge-google en die link opgesit, weet nie veel van die bedryf af nie........

Mooi loop
Francois