Page 1 of 1
Een vir bool en trawante
Posted: Fri Aug 21, 2015 10:41 am
by Smirre
More
Plaas een van julle dit daar by bool,,,,
Jakke is mos oulik
Re: Een vir bool en trawante
Posted: Fri Aug 21, 2015 11:55 am
by 222 Sako
Sterkte. Hoop jy kry hulle gou.
Mens moet hulle in Bool se tuin gaan aflaai.
Re: Een vir bool en trawante
Posted: Fri Aug 21, 2015 12:24 pm
by 222 Sako
Ons vat die een ook vir hom saam. Dan kan hy nou lekker boer!!!
Jakkals

Re: Een vir bool en trawante
Posted: Fri Aug 21, 2015 12:55 pm
by Smirre
Sako
waar kry jy die vossie
gevaarlike foto

Re: Een vir bool en trawante
Posted: Fri Aug 21, 2015 1:22 pm
by 222 Sako
Reg langs waar hy laas gevang het. Ek het ook sulke skape soos daai van jou gehad voor ek hom en sy maats opglaai het.