Page 1 of 1

vlakvark jag

Posted: Wed May 25, 2011 10:17 am
by Francois Briedenhann
More Ooms ek wil graag nog n lekker vlakvark of 2 skiet kan iemand my help?en die pryse gee.

Groete FB

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 29, 2011 12:29 am
by JF. SCHOEVERS
Francios

In water omgewing is jy net nou gesien jy se jy is n student... As jy nog nie n varkie gekry het nie pm my maar ek moet nog so paartjies plat trek voor einde agustus...

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 29, 2011 7:53 am
by Francois Briedenhann
Eks hier in die noordkaap omgewing so 10 kilo's yt kathu.  Groetnis FB

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 29, 2011 8:08 am
by JF. SCHOEVERS
swot jy op die puk?

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 29, 2011 9:03 am
by Francois Briedenhann
Nee oom ek is al in sivos(n eppie)hahaha darm nog net 9 maande dan kwalify ek.

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 29, 2011 9:46 am
by JF. SCHOEVERS
Francois ek is nie n oom nie haha ek is maar 20... jammer ek gaan jou dan nie kan help nie jy is bietjie ver van my af...

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 29, 2011 12:03 pm
by JvB
Hi Schoevers,


Waar jag jy varke?



JvB

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 29, 2011 12:27 pm
by Francois Briedenhann
Hahaha nee dis 100.dankie inelkgeval leka dag verder
Groete FB

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 04, 2014 1:46 pm
by altaburger
goeie dag ek bly in Middelburg Mpumalanga en het n vriend wat graag vlakvarke wil jag maar sal ook graag een wil skiet sal my eerste keer wees

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Jul 04, 2014 2:12 pm
by Pvdw
Hi altaburger.

Ek het gou geloer maar sien nie 'n post waar jy jouself voorstel nie.

As ek jy is stel ek myself voor en begin sommer 'n vars nuwe post oor die otte. Die post is al stok horing oud.