Page 1 of 1

Inferno

Posted: Tue Sep 15, 2015 4:30 pm
by leendert
Weet iemand dalk wanneer die FoxPro Inferno hier by ons beskikbaar sal wees, of is dit al?

Re: Inferno

Posted: Tue Sep 15, 2015 5:44 pm
by cassie_calvinia
het gesien die remote het verander. hoop hy is taaier as die oue

Re: Inferno

Posted: Tue Sep 15, 2015 7:21 pm
by Cobus(Cobb)
Wag ook vir hom...