Voëljag - Potch / Klerksdorp / Parys omgewings

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Location: Jakarandastad

Voëljag - Potch / Klerksdorp / Parys omgewings

Post by Bees »

Dag manne!

Ek is een van die (darem opgevoede) dorpsbewoners wat ook GSPs het wat moeg raag vir net langs die rivier duiwe jag. Hulle smeek my om oor naweke bietjie meer in die lande/vleie te kom en hulle retreiving skills te verbeter. Ek is wel redelik nuut in Potch en ken nog nie self boere wat hulp nodig het met fisante en duiwe ens nie en is gewoonlik aangewese op uitnodigings vanaf ouens wat wel boere/jagplekke ken.

Is daar manne wat af en toe uitgaan op 'n Saterdag oggend al is dit net vir die oggend dat die honde bietjie werk? Sal baie graag van julle wil hoor en ook saamgaan. Ek kan nie die kas vol haelkoeels net so laat lê en oudword nie. Alle 'good practice' itv voël jag word deur myself gevolg bv los geen doppe in die veld/land ens nie.

Laat weet gerus manne! Sien my twee honde in die foto.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1862
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Voëljag - Potch / Klerksdorp / Parys omgewings

Post by Mellies »

JagKlong wrote:Dag manne!

Ek is een van die (darem opgevoede) dorpsbewoners wat ook GSPs het wat moeg raag vir net langs die rivier duiwe jag. Hulle smeek my om oor naweke bietjie meer in die lande/vleie te kom en hulle retreiving skills te verbeter. Ek is wel redelik nuut in Potch en ken nog nie self boere wat hulp nodig het met fisante en duiwe ens nie en is gewoonlik aangewese op uitnodigings vanaf ouens wat wel boere/jagplekke ken.

Is daar manne wat af en toe uitgaan op 'n Saterdag oggend al is dit net vir die oggend dat die honde bietjie werk? Sal baie graag van julle wil hoor en ook saamgaan. Ek kan nie die kas vol haelkoeels net so laat lê en oudword nie. Alle 'good practice' itv voël jag word deur myself gevolg bv los geen doppe in die veld/land ens nie.

Laat weet gerus manne! Sien my twee honde in die foto.
+1 samblief
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 20418
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Voëljag - Potch / Klerksdorp / Parys omgewings

Post by tripodmvr »

Manne, die jagseisoen het gesluit op 30 Augustus of selfs 30 Julie in baie gevalle. Dit is nou broeityd en julle kan die honde laat oefen, maar geen skietery asb. In die Vrystaat is kransduiwe nie gewone wild en mag enige tyd van die jaar gejag word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Location: Sandton

Re: Voëljag - Potch / Klerksdorp / Parys omgewings

Post by Dimitri »

Wingshooting seasons differ from province to province.

FS normally closes 31 Aug but GP, NW, LP normally close 30 Sep for many species including Swainson's Spurfowl.

Please check the provincial proclamations and, if you get the opportunity to go out, please stick to the legal species and bag limits.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1862
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Voëljag - Potch / Klerksdorp / Parys omgewings

Post by Mellies »

Dimitri wrote:Wingshooting seasons differ from province to province.

FS normally closes 31 Aug but GP, NW, LP normally close 30 Sep for many species including Swainson's Spurfowl.

Please check the provincial proclamations and, if you get the opportunity to go out, please stick to the legal species and bag limits.
Many thanks Dimitri. ;)
Post Reply

Return to “Bird Hunting”