Page 1 of 1
Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 4:04 pm
by VdWalt
Ek het toe met my nuwe boog kans gekry op 'n baie mooi vark.
Die man het my asem lekker laat jaag. Hy het so 40 yards gemaak
nadat ek hom met 'n Rage geskiet het. Die boog is op 65 pond
en die pyl het 465gr geweeg.
https://www.youtube.com/watch?v=14g_5RjRDh0
https://www.youtube.com/watch?v=uAssFGQjWsQ
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 4:10 pm
by tripodmvr
Mooi varkie - geluk!!!!!
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 4:23 pm
by JacquesT (Stompe)
Mooi vark en lekker skoot. Baie geluk.
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 7:31 pm
by Suikermuis
Baie geluk! Pragtige vark en video
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 7:52 pm
by DWB
Baie geluk meneer! Bitter mooi vark
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 9:00 pm
by Plaashaas
Baie geluk. Instinktief het ek my asem in gehou toe ek die video kyk.
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 9:49 pm
by stompi
Mooi vark mooi skoot baie geluk!!
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 10:00 pm
by BeesBreet
Aai tog! Hoekom het ek my boog verkoop? Baie netjies, welgedaan
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sat Sep 26, 2015 10:12 pm
by Rudie
Mooi Vark daai, geluk!
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sun Sep 27, 2015 6:56 am
by 6.5/284Norma
Mooi vark, geluk met die nuwe boog en vark!
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sun Sep 27, 2015 11:31 am
by Jackalsniper
mooi video! Geluk!
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sun Sep 27, 2015 11:57 am
by VdWalt
Baie dankie. Ek kon nog in zoom maar ek het so gebewe ek was bang ek gooi die kamera om!
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sun Sep 27, 2015 3:41 pm
by .223 JAGTER
Baie mooi daai vark is dam vining uit die blokke.

Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sun Sep 27, 2015 5:57 pm
by PWV
VdWalt wrote:Baie dankie. Ek kon nog in zoom maar ek het so gebewe ek was bang ek gooi die kamera om!
Baie geluk, pragtige vark, VdWalt.
Wonder net hoe kan jy skiet en inzoom tegelyk?
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sun Sep 27, 2015 6:50 pm
by VdWalt
Nee ek kon dit nie gelyk gedoen kry nie. Ek moes voor ek skiet eers nader ge- zoom het, maar ek het myself nie genoeg vertrou dat ek dit stil genoeg sou kon doen nie. Dus die zoom net so gelos.
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Sun Sep 27, 2015 8:33 pm
by Apie
Lekker Tusker daai!
Re: Vark met my nuwe boog.
Posted: Wed Sep 30, 2015 5:32 pm
by Gabriel Lewis
Geluk met die mooi vark.