Page 1 of 1
n Oupa Jakkals
Posted: Wed Sep 30, 2015 6:16 pm
by Jakkie 321
Die reun het ek in De Rust geskiet en dink hy is so tussen 8 en 10 jaar oud.
Groette
Re: n Oupa Jakkals
Posted: Wed Sep 30, 2015 7:20 pm
by sPRINGHAAS
Nice!!

hy het al genoeg skade gemaak glo ek.
Re: n Oupa Jakkals
Posted: Thu Oct 08, 2015 8:12 am
by theedge
Mooi gemaak nou sy daggies van bedel ook verby