Page 1 of 1

12 boor haelgeweer

Posted: Tue May 31, 2011 7:54 pm
by stephensonsknives
ek het n 12 boor tundra haelgeweer  over and under by n vriend gekry.

die haelgeweer is in rusland vervaardig en in n baie mooi toestand . ek soek inligting oor die wapen

Re: 12 boor haelgeweer

Posted: Fri Jun 03, 2011 10:36 am
by Hein M.
Wats fabrikaat is dit?  Dalk Baikal?

Re: 12 boor haelgeweer

Posted: Sat Jun 18, 2011 12:51 pm
by James Wilson
Hein M. wrote: Wats fabrikaat is dit?  Dalk Baikal?
ek het ook so gedink

Re: 12 boor haelgeweer

Posted: Tue Sep 27, 2011 7:43 pm
by stephensonsknives
OP DIE OVER EN UNDER IS DIE VOLGENDE INLIGTING
MADE IN USSR
MODEL IJ-12
ALHOEWEL OP DIE OORSPRONKLIKE LISENSIE 12 BR TUNDRA VOORKOM STAAN DIT NERENS OP DIE GEWEER NIE
DIE HAELGEWEER HET PRAGTIGE GRAVEER TOELE OP EN IS IN N GOEIE TOESTAND
VANDAG HET EK OOK MY LISENSIE BY DIE POLISIE GEKRY

BAIKEL SE WEBSITE DY NIE DIE HAELGEWEER AAN NIE
SO INLIGTING SAL NOG WAARDEUR WORD

Re: 12 boor haelgeweer

Posted: Tue Sep 27, 2011 9:23 pm
by blaser
Sit asb n paar fotos op

Re: 12 boor haelgeweer

Posted: Thu Sep 29, 2011 2:39 pm
by Hein M.
stephensonsknives wrote: OP DIE OVER EN UNDER IS DIE VOLGENDE INLIGTING
MADE IN USSR
MODEL IJ-12
ALHOEWEL OP DIE OORSPRONKLIKE LISENSIE 12 BR TUNDRA VOORKOM STAAN DIT NERENS OP DIE GEWEER NIE
DIE HAELGEWEER HET PRAGTIGE GRAVEER TOELE OP EN IS IN N GOEIE TOESTAND
VANDAG HET EK OOK MY LISENSIE BY DIE POLISIE GEKRY

BAIKEL SE WEBSITE DY NIE DIE HAELGEWEER AAN NIE
SO INLIGTING SAL NOG WAARDEUR WORD
Dit is 'n Baikal en dit is 30jaar+ oud.

the gun in question is a good rifle, produced by Baikal in 1972, with two double triggers, with trozzatura on the barrel of a star and three telle, with canes 66 cm or 70 cm. The gun is also available in deluxe version "turtle" and ditto for reeds choke. The tortoise version is now much sought after.

Info wat ek opgespoor het...

Hoop dit help!

Hein

Re: 12 boor haelgeweer

Posted: Mon Oct 24, 2011 8:34 pm
by stephensonsknives
Dankie vir die terug voer, hier is foto's van die haelgeweer as dit miskien kan help om dit te identifiseer.
[img width=560 height=420]http://i1125.photobucket.com/albums/l58 ... CF4109.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1125.photobucket.com/albums/l58 ... CF4098.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1125.photobucket.com/albums/l58 ... CF4104.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1125.photobucket.com/albums/l58 ... CF4105.jpg[/img]