CZ 550 Medium Lux 300 win mag
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
CZ 550 Medium Lux 300 win mag
Ek het uiteindelik my geweer gekry. Jullie gekoop en Maandag my kaartjie ontvang. Wil net een vraag vra. Weet iemand dalk wat is die geweer se loop twist rate ?
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: CZ 550 Medium Lux 300 win mag
Sofer ek weet 1:10
Ek sien nou op cz usa dis 1:12... dit gaan jou erg beperk met koeëls! Jy sal maar moet meet voor jy gaan koeëls koop...
Ek sien nou op cz usa dis 1:12... dit gaan jou erg beperk met koeëls! Jy sal maar moet meet voor jy gaan koeëls koop...
-
regal
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sun Nov 03, 2013 1:02 pm
Re: CZ 550 Medium Lux 300 win mag
ek het dieselfde geweer, dis 1:10 twist rate
het al van 125gr tot 230gr met hom geskiet
het al van 125gr tot 230gr met hom geskiet
francois
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: CZ 550 Medium Lux 300 win mag
Ek wil graag 180 gr skiet met hom . Hoop om so 2900 ft/s te haal
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
regal
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sun Nov 03, 2013 1:02 pm
Re: CZ 550 Medium Lux 300 win mag
ek skiet die laaste tyd net 180gr barnes tsx met hom, my boonste node le op 2930ft/s maar ek skiet op die node net onder dit wat as ek reg kan onthou net oor 2800 ft/s is.
Ek is nie seker watse punte jy wil laai nie maar die een ding van n cz is hulle het lang kamers. Ek het wel geleer met die punte en spoed maak tpl maar n baie klein verskil.
Ek is nie seker watse punte jy wil laai nie maar die een ding van n cz is hulle het lang kamers. Ek het wel geleer met die punte en spoed maak tpl maar n baie klein verskil.
francois
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: CZ 550 Medium Lux 300 win mag
Reagal as ek mag vra wat se ladings werk jy op en wat se kruit. Ek sal op QL ook kyk. Ek glo ek sal 365 gebruik.
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
regal
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sun Nov 03, 2013 1:02 pm
Re: CZ 550 Medium Lux 300 win mag
http://i89.photobucket.com/albums/k216/regal_03/IMG-20150513-WA0007_zps6mkr7ksv.jpg
francois
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: CZ 550 Medium Lux 300 win mag
Dankie Regal ek het toe die twist rate gemeet en dit is 1:10. Baie mooi groepering op foto. Ek moet nog besluit oor scope wat ek wil opsit. Kyk veral na Burris eliminator 3.
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43