Page 1 of 1

Lohman MP4

Posted: Fri Jun 03, 2011 10:46 am
by James Wright
ek is opsoek na 'n Lohman MP4 as enige van julle dalk weet wie dit dalk aanhou?

dankie

Re: Lohman MP4

Posted: Sun Jun 05, 2011 10:42 pm
by Francois Marais
James

Hoekom soek jy die spesifieke fluit?????

Mooi loop
Francois

Re: Lohman MP4

Posted: Mon Jun 20, 2011 1:36 pm
by James Wright
Francois,

een van my kliente/Vriende het voorgestel ek moet een kry aangesien hy een gebruik.Het jy enige ander voorstelle van fluite wat goed sal werk en plaaslik beskikbaar sal wees?

Re: Lohman MP4

Posted: Sun Jul 10, 2011 6:09 pm
by Francois Marais
James

Ek het n redelikke verskeidenheid fluite, soek bietjie oppi net rond, kyk jy na n open reeds, of n closed reed. Open reed is bietjie moeilikker om aanvanklik te bemeester, die closed reed is maklikker om te blaas maar jy kan nie so n verskeidenheid geluide namaak as met die open reed nie....Die gewildste open reed fluite in SA is seker maar die Critt-R-call....jy hoef nie by my te koop nie, laat weet maar as jy nog raad soek oor die goete....

Mooi loop
Francois