Page 1 of 1

Molds vir spesie hengel sinkers

Posted: Fri Oct 30, 2015 10:24 am
by Petrie303
Dagse,

Weet iemand waar kan ek molds vir spesie hengel siners kry en die verf/epoxy waarmee mens dit coat?

Ek soek moulds vir inline en grip sinkers.

Al waar ek kan kry is UK...

Groete,
Petrie

Re: Molds vir spesie hengel sinkers

Posted: Fri Oct 30, 2015 10:26 am
by Fritz
Probeer dalk op die Sealine forum vra

Re: Molds vir spesie hengel sinkers

Posted: Fri Oct 30, 2015 10:36 am
by Rotty
Die verf of epoxy soos jy dit noem kan jy by westerns kry

Re: Molds vir spesie hengel sinkers

Posted: Fri Oct 30, 2015 10:59 am
by Franc
Moulds, probeer Robbie M Lawson o39 978 2953 or o84 589 3532 grapnel(at)vodamail co za hy maak sinker moulds net nie seker of hy spesie sinker moulds maak nie.

JJ Esterhuizen o79 635 2966, (gekry op facebook) verkoop moulds

ek het 'n jaar of wat terug die powder coating poeier by Henkor in PTA gekry (henkor.co.za)

Re: Molds vir spesie hengel sinkers

Posted: Mon Nov 02, 2015 12:19 pm
by RUPERT
Gaan google Tackle box in die UK, Ek het al my moulds by hulle ingevoer en is nie so duur nie. Vir coating het ek powder coating poeier en mamma se oond gebruik.

Lag maar maar PVC WELD en rooibos tee blare werk soos n bom.

Re: Molds vir spesie hengel sinkers

Posted: Sat Jul 09, 2016 1:03 am
by Rotty
Soek vir sarel en lenice pieterse op face book of kyk onder fusion carp baits trade ook op fb