Goeie dag lede
Kan iemand my van hulp wees met 'n resep te verskaf om lube te maak vir rondebal patches
By voorbaat dank
Patch Lube
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am
Re: Patch Lube
Ek het 'n mensel van byewas, varkvet en olyf olie gebruik.
Speel maar met die verhoudings, tussen die byewas en die vet tot hy vir jou werk.
Ek het die olyf olie in die winter bietjie meer gemaak, anders bly daai lube soos 'n baksteen.

Wessel vd Merwe
- Askari
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Patch Lube
Ek gebruik dieselfde resep, hy werk baie mooi!WesMerw wrote:Ek het 'n mensel van byewas, varkvet en olyf olie gebruik.

Gooi lood!!!!