Page 1 of 1

270 Musgrave model 80

Posted: Sat Nov 21, 2015 11:28 pm
by Regie
Hi daar
Ek wil graag weet wat die waarde is op die model ek kan een koop hy het 6 bokse pertroone saam hom en die helfde is omtrent uit geskiet van nuuts af

Daar staan ook op hom BKB langs die model 80


Baie dankie wag vir jou terug voering
Serial nommer is M200/837

Re: 270 Musgrave model 80

Posted: Sun Nov 22, 2015 9:12 pm
by Tikka_25-06
Hi Reggie wat is die prys?

Re: 270 Musgrave model 80

Posted: Sun Nov 22, 2015 9:52 pm
by Regie
Tikka_25-06 wrote:Hi Reggie wat is die prys?
MY geheim ha ha ha a

Re: 270 Musgrave model 80

Posted: Sun Nov 22, 2015 9:56 pm
by tripodmvr
Regie, kyk wat 'n nuwe Howa jou gaan kos. Ek sou so 50-60% daarvan vir 'n 2de handse geweer betaal - jy weet nie verseker of dit net daardie skote is wat deur hom is nie. Kry jy hom vir minder dan is hy 'n winskoop.

Re: 270 Musgrave model 80

Posted: Sun Nov 22, 2015 11:18 pm
by Regie
tripodmvr wrote:Regie, kyk wat 'n nuwe Howa jou gaan kos. Ek sou so 50-60% daarvan vir 'n 2de handse geweer betaal - jy weet nie verseker of dit net daardie skote is wat deur hom is nie. Kry jy hom vir minder dan is hy 'n winskoop.
Dankie vir die raad ek kry hom vir n goeie prys