Page 1 of 1

270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Mon Nov 23, 2015 11:27 pm
by Regie
Kan iemand asb vir my inligting gee oor die roer gee nie om oor waarde nie net die info waar waneer en en en

Sorry maar ek wil net weet van die roer

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 5:55 am
by 303
http://www.jaracal.com/download/file.php?id=12495

Hierdie skakel het die inligting wat jy soek , hulle is so R 15 000,00 werd afhangend van die toestand van loop ens.

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 6:01 am
by 303
Ek sien die skakel maak moontlik nie reg oop nie, stuur vir my jou e pos dan stuur ek dit vir jou aan.

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 10:39 am
by Regie
303 wrote:Ek sien die skakel maak moontlik nie reg oop nie, stuur vir my jou e pos dan stuur ek dit vir jou aan.
Baie dankie 303 ek het vir jou n epos gestuur

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 11:01 am
by tripodmvr
303 wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=12495

Hierdie skakel het die inligting wat jy soek , hulle is so R 15 000,00 werd afhangend van die toestand van loop ens.
Daardie waarde is vir my bietjie hoog. Nuwe Howa of Savage is nie eers daar nie.

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 12:19 pm
by Regie
tripodmvr wrote:
303 wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=12495

Hierdie skakel het die inligting wat jy soek , hulle is so R 15 000,00 werd afhangend van die toestand van loop ens.
Daardie waarde is vir my bietjie hoog. Nuwe Howa of Savage is nie eers daar nie.
Dankie manne julle is ysters ek raak net meer en meer verlief op my roer

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 2:59 pm
by toelie
303

Jy het nie dalk so blaatjie oor die Musgrave M98 L reeks nie. Sal intresat wees om meer te weet oor die roer van my

Groete

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 3:20 pm
by tripodmvr

Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne

Posted: Tue Nov 24, 2015 6:24 pm
by 303
Toelie jammer ek kan nie help nie , het ook maar die inligting oor die mod 80 op die forum gekry