Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ekke lekke lastig vandag
Ek sien elke slag hier op die forum in die advertensie gedeeltes regs op skerm:
Paljas CD's eersdaags by Safari and Outdoor beskikbaar.
Geen Safari and Outdoor hier naby.
Is die CD al op die mark?
Help my so bietjie om by Louis Potgieter uit te kom.
Dankie
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
Jammer Kubus, moes die advertensie lankal verander het ...dit is 'n geruime tyd al by S&O beskikbaar, maar Geno (G&G Varminting) sal jou ook help indien jy belangstel.