Page 1 of 1
Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 8:46 am
by Rooster1089
Hi,
Weet enige iemand of mens kan visvang by die Marais dam binne rietvlei natuur reservaat en waste spesies is daar om te vang.
Baie Dankie
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 8:54 am
by tripodmvr
Rietvlei nature reserve is open to private vehicles and offers superb sightings of the wildlife of the South African highveld. There is a bird hide and an area set aside for pic-nics at Marais Dam upstream from Rietvlei Dam and there are day and overnight hiking trails as well as horse trails (all accompanied by reserve staff). There is also a fishing area/camping site along part of the banks of Rietvlei Dam.
The Rietvlei Nature Reserve is open daily from 08h00 to 18h00 on weekdays and from 06h00 to 18h00 on Saturdays, Sundays and public holidays. Entrance to the reserve closes at 16h00.
An entrance fee is charged. Enquiries at the gate and at +27 (0)12 345-2274.
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 8:59 am
by Sarel
Wees maar wakker as jy daar gaan oorslaap. 'n Paar mense al daar geroof.
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 9:00 am
by Lourens Potgieter
Ek ken net Rietvlei dam self....ek ken glad nie die ander dam nie. Rietvlei dam het van die grootste karps in die land, nie altyd so maklik om hulle te vang nie. Daar is Bass ook. Baie watergras, en seekoeie ook.Ek sou nie daar oorslaap nie.
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 9:01 am
by Hein22
Ek het gehoor die visvang by rietvlei dam is maar moeilik. Party manne het groot sukses daar maar meeste sal vir jou se jy gaan die hele naweek daar sit en niks vang nie. Ek praat nie uit ondervinding nie, net wat ek al die manne hoor se het...
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 9:02 am
by Hein22
Daar wen jy my deeg...
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 9:03 am
by tripodmvr
Lyk my jou kanse is goed om 'n seekoei te vang!!!!!
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 9:13 am
by johannvdg
Sover ek weet, nee, behalwe as die reels onlangs verander het.
Jy wil in elkgeval nie in aanraking kom met daai water nie, daar is 'n paar plekke stroomop waar riool op redelike skaal die sisteem binnekom.
Re: Rietvlei Marais Dam
Posted: Fri Dec 04, 2015 5:17 pm
by Pvdw
Nee geensins nie. Dis die dam bt die hoof piekniek spot en daar is elektriese heining wat die piekniek plek en dam skei. Daar word net gevis in die hoofdam self.