Page 1 of 1

Jag in Noord Kaap

Posted: Mon Dec 07, 2015 8:38 am
by Nelis
Kan julle asb help met jag plakkete vir om en by 6 jagters.

Re: Jag in Noord Kaap

Posted: Mon Dec 07, 2015 2:46 pm
by Kubus
Nelis, ek stel voor jy gaan stel jou behoorlik voor aan die forum lede onder nuwe aansluitings, so nie gaan jy n koue skouer kry.
Die lede is nogal gesteld daarop.
Dinge soos jou roere waarmee jy skiet en waarvan jy hou.
As ek dit misgelees het vra ek groot omverskoning.

Re: Jag in Noord Kaap

Posted: Mon Dec 07, 2015 3:35 pm
by Nelis
Hi Kubus,

As jy na die nuwwe aanstelling gaan kyk dan sal jy sien ek het dit al lank al gedoen. Jy het dit seker misgelees.

Maar dankie vir die raad.

Re: Jag in Noord Kaap

Posted: Tue Dec 08, 2015 12:44 pm
by Kubus
Vra weereens om verskoning.
Die oge al aan die ou kant.
Ons jagters dink ek gaan maar sukkel in 2016, weens die droogte!!
Sterkte

Re: Jag in Noord Kaap

Posted: Wed Dec 09, 2015 7:56 am
by roux cf
Kontak my vir bwb, bkesbok en gemsbok.

0780842503