Page 1 of 1

Waarde - 7.62 Musgrave

Posted: Tue Dec 08, 2015 2:06 pm
by Gernie
Hi Manne, help tog asb vir my met 'n gerekende waarde op die volgende;
- 7.62 swaarloop musgrave 26"
- P14 aksie
- Rail en ringe
- Geweer band
- Hout kolf

Geweer is blykbaar ou bisley geweer en het al bietjie geskiet maar doen steeds sub MOA op goeie dag. Hier en daar is blueing al af.

Die ou soek R6000 vir hom.

Re: Waarde - 7.62 Musgrave

Posted: Wed Dec 09, 2015 10:56 am
by tripodmvr
P14 aksie is seker nie een van die akkuraatste vir skyfskiet, tensy dit so bietjie opgedollie is nie. Gaan jy die geweer ook daarvoor gebruik?

Re: Waarde - 7.62 Musgrave

Posted: Wed Dec 09, 2015 11:51 am
by Riaan Kriel
Gernie wrote:Hi Manne, help tog asb vir my met 'n gerekende waarde op die volgende;
- 7.62 swaarloop musgrave 26"
- P14 aksie
- Rail en ringe
- Geweer band
- Hout kolf

Geweer is blykbaar ou bisley geweer en het al bietjie geskiet maar doen steeds sub MOA op goeie dag. Hier en daar is blueing al af.

Die ou soek R6000 vir hom.
Is die ou seker dit is 'n P14 aksie en nie dalk die RSA-aksie nie? Het al gesien dat manne wat nie werklik dit goed ken nie sal sê dit is 'n P14 omdat iemand hom vertel het dit is 'n goeie aksie en dat die aksie gebruik kan word as teikenskiet geweer se aksie?? Ek vra dit juis omrede jy sê dit is ou Bisley geweer??

Re: Waarde - 7.62 Musgrave

Posted: Wed Dec 09, 2015 1:36 pm
by Fanta300
Sit foto op dan kan iemand dalk beter help

Re: Waarde - 7.62 Musgrave

Posted: Wed Dec 09, 2015 2:12 pm
by Gernie
FB_IMG_1449575429446.jpg

Re: Waarde - 7.62 Musgrave

Posted: Wed Dec 09, 2015 2:20 pm
by Tiny Hunter
Dit is n P14 aksie oom...