Page 1 of 1
Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Sun Dec 13, 2015 5:20 am
by 6.5/284Norma
Hallo Manne,
was gisteroggend op die baan. Het my Burris XTR se stellings getoets op al die afstande van 100 tot 530 meter en is baie gelukkig met hoe dit werk. Die verste wat ek kan skiet daar is 530m. Sit toe gong op en gooi met my 6.5/284 en 123gr Lapua scenar.
Kry drie skoot groep wat 1.37 duim meet. In die wolke!
6.5groep.jpg
Re: Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Sun Dec 13, 2015 6:31 am
by Mellies
Mooi man!!!
Met n vleisie...
Re: Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Sun Dec 13, 2015 7:32 am
by Smitstertjies
Blikemmer, mooi gegooi. Wat is jou loop se twist, en die spoed wat jy kry op die 123gr scenars?
Re: Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Sun Dec 13, 2015 8:48 am
by 6.5/284Norma
Smitstertjies wrote:Blikemmer, mooi gegooi. Wat is jou loop se twist, en die spoed wat jy kry op die 123gr scenars?
Twist is 1 in 8 en ek kry 3222 fps.
Groete
Johan
Re: Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Sun Dec 13, 2015 11:06 am
by ruaanb
mooi gegooi!
: Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Sun Dec 27, 2015 8:14 am
by Landcruiser
Dagse ek laai tans 139 great lapua senars baja gelukig maar soek n platter trajek vir die ghong bedryf! ! Wat laai jy om dai spoed te kry sonder tekens van druk? Skiet myself ook n Tikka super varminter! Sal jou hulp baja waardeer!
Re: : Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Sun Dec 27, 2015 3:12 pm
by 6.5/284Norma
Landcruiser wrote:Dagse ek laai tans 139 great lapua senars baja gelukig maar soek n platter trajek vir die ghong bedryf! ! Wat laai jy om dai spoed te kry sonder tekens van druk? Skiet myself ook n Tikka super varminter! Sal jou hulp baja waardeer!
Hallo Lancruiser,
hierdie is met my 6.5/284 vir daai spoed.
Groete
Johan
Re: Groep met 6.5/284 en Burris XTR
Posted: Wed Jan 13, 2016 9:30 am
by 6.5/284Norma
Hallo Manne,
vanoggend gaan skiet met die Burris en was baie ingenome met die presiese verstellings.
Skoot was op 100m om die zero teh check. Toe verstellings gemaak en gonge geskiet to by 350m en skppt 7 was weer terug op 100 m.
Ek kan nie vir beter vra nie.
Burris.jpg